The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie
$7.99
Minimum prys
$7.99
Voorgestelde prys

The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie

Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus

Aangaande hierdie boek

My bedoeling met hierdie ‘sinoptiese samestelling’ is nie om gemaklike Afrikaans te skryf nie. Ek probeer om so eenvoudig maar letterlik as moontlik, ondubbelsinnig en verstaanbaar net wat die Teks sê, weer te gee. Mag God gee dat ek nie op onwaaragtige wyse met Sy Geskrewe Woord, te werk gegaan het nie, sodat die mens se denke na die Woord van God gerig mag word, en nie God se Woord na die denke van die mens nie.

Samevatting van die Evangelies behoort ’n samevatting van die Ou- en Nuwe-Testamente te wees, want net één Verlossingsverhaal van net één Verlosser God en Skepper van al sy uitverkorenes van alle tye, loop deur die hele Bybel.

Die verlossingsverhaal is dié van Jesus Christus “Ons Pasgalam”, in die Evangelies sowel as in die Wet. Die Seëvierende Lyding van die Pasgalam van God is die hele en enigste Bybelboodskap.

Dit is hiermee, en nou, my doel om die kronologie, dit is, die historiese en logiese volgorde van gebeure tydens Jesus se laaste pasga, spesifiek, te beklemtoon en uit te lig. Om woorde en begrippe dus so na as moontlik in die lyne bymekaar te hou, moes ek die Teenwoordige Verlede Tyd baie keer vir die gewone Griekse verlede tye gebruik het.

  • Deel hierdie boek

  • Kategorieë

    • Religion and Spirituality
    • Education
    • Biographies
  • Terugvoer

    E-pos die outeur(s)

Aangaande hierdie outeur

Inhoudsopgawe

Inhoud : Laaste Pasga-Lydingsfees van Jesus Christus

A) Aanloop tot Laaste Week

Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39 Inwydingsfees in Jerusalem en winter; uit hul hand uit weggestap (1)

Weg na die opper-Jordaan

Johannes 10:40-42 vertrek na die opper-Jordaan (2)

Oor Tirus en Sidon

Markus 7:24(-30) gegaan na gebiede in Tirus (2)

Mattheus 15:21(-28) na dele van Tirus en Sidon (2)

Na Dekapolis (na genesing van die dowe) [Mt9:32-34]

Markus 7:31-37 van Tirus vertrek and deur Sidon by die See van Galilea in die omtrekke van Dekapolis (3)

In omstreke van Dalmanuta (na voeding van die vierduisend) [Lk9:18-20]

Markus 8:(1-)10 in die omstreke van Dalmanuta aangekom (3)

In omstreke van Magdala

Matteus 15:(29-)39 in die streke van Magdala (3)

In Betsaida

Markus 8:22-26 in Betsaida gekom (3)

Na Sesarea-Filippi

Markus 8:26(-31) na die dorpe van Sesarea-Filippi (4)

Matteus 16:13-28 na die streke van Sesaria-Filippi; die Seun van die Mens, om te wees (4)

Lukas 9:18-20 Wie sê die mense, is Ek (6)

Kapernaum

Matteus 17: ...24 (voor vers 1) in Kapernaum (7)

Verheerliking op ’n hoë berg

Markus 9:2(-13) op ’n hoë berg (7)

Matteus 17:1(-8) hoë berg, net hulle (7)

Terug deur Galilea en Samaria

Markus 9:30,31 vandaar deur Galilea (8)

Matteus 17:...22,23... terugdraai in Galilea (8)

Lukas 17:11(-28) op pad terug na Jerusalem; in die middel van Samaria en Galilea (9)

Jesus verneem Lasarus is siek

Johannes 11:1-16 vir Jesus laat weet Lasarus is siek (9)

Op pad na Jerusalem : Terug Jordaan langs na Judea

Markus 10:1(-)28 kom na die dele van Judea duskant die Jordaan (12)

Matteus 19:1; 27-30 Judea duskant die Jordaan (12)

Markus 10:32-34 op pad om op te gaan na Jerusalem (13)

Matteus 20:17-19 amper tyd vir Jesus om by Jerusalem te wees (14)

Lukas 18:31-34 Ons gaan op na Jerusalem (15)

Jerigo met sy blindes [Josua 6:26]

Lukas 18:35(-43) Jerigo genader [Een blinde] (15)

Lukas 19:1-10 deur Jerigo gegaan; Saggéüs [Hb11:] (17)

Markus 10:46-52 uit Jerigo weggaan; Bartimeus (19)

Matteus 20:29-34 Jerigo verlaat (20)

Johannes 11:9,10; 12:35,36 twaalf ure in die dag; vir ’n kort rukkie nog is Die Lig (21)

In Betanië : Lasarus opgewek; Betanië

Johannes 11:17-53 vier dae al in die graf. Betanië was naby Jerusalem (22)

Weg na plattelandse dorp Efraïm

Johannes 11:54-57 daarvandaan weggegaan na Efraim; pasga was naby (28)

Tussen Betanië en Jerusalem

“Ses dae voor die pasgafeesdae” : Sabbat [9de dag van Eerste Maand]

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)

Johannes 12:1-11 “Ses dae voor die pasgafeesdae” (29)

B) Die Laaste Week (Volgorde volgens dae en ure)

Palm-Sondag : Intog in Jerusalem : 5 dae voor Abib 15 is Abib 10

“Tiende dag van die Eerste Maand”

Eksodus 12:3 Esegiël 40:1 “Beendag”

Johannes 12:12-19 “die volgende môre” (32)

= Markus 11:1-11 Betanië; in Jerusalem ingegaan; in die tempel ingegaan; laat uit na Betanië (33)

= Matteus 21:1-11 Betfage; Jerusalem in (36)

= Lukas 19:28-44 Betfage en Betanië; Jerusalem in (38)

Laaste Week: Maandag : 4 dae voor Abib 15 is Abib 11

Markus 11:12-14 “Die oggend ... van Betanië af ... vyeboom” (41)

= Matteus 21:18,19 “na die stad ... vyeboom” (41)

// Lukas 21:29-33 “Kyk na die vyeboom (42)

Markus 11:15-17 “in die tempel in ... dié uit te jaag wat koop” (42)

= Matteus 21:12-14 “in die tempel ingegaan en almal uitgegooi wat” (43)

= Lukas 19:45,46 “in die tempel ingegaan handelaars uitjaag” (44)

= Matteus 21:15-17 “kinders wat uitroep in die tempel” (44)

= Johannes 12:20-26 “Daar was sekere Grieke” (44)

Markus 11:18 “uitgewerk hoe hulle Hom kon doodmaak” (46)

= Lukas 19:47,48 “geknoei om Hom dood te maak” (46)

Markus 11:19 “Toe dit laat geword het, het Hy uit die stad gegaan” (46)

= Matteus 21:17 “uitgegaan buite die stad” (46)

Laaste Week: Dinsdag : 3 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 12 PREDIKING

Markus 11:20,21 “Vroeg in die môre toe hulle weer verbykom, sien hulle vyeboom verdroog” (47)

Matteus 21:20 “Toe die dissipels dit sien” (47)

Markus 11:22,23 “moet geloof in God hê!...vir hierdie berg sou sê” (47)

Matteus 21:21,22,45,46 “As julle geloof het … vir die berg kon sê” (48)

Markus 11:27,28 “in die tempel watse gesag” (48)

= Matteus 21:23-25 “Toe Hy die tempel inkom... watter gesag” (49)

= Lukas 20:1-8 “op een van Daardie Dae ... watter gesag” (50)

Markus 12:35-37 “in die tempel … die Gesalfde, Seun van Dawid” (51)

= Matteus 22:23;41-46 “Op Daardie Selfde Dag het Sadduseërs Hom genader” (52)

= Matteus 24:1-3 “uit die tempel ... geboue” (53)

= Matteus 26:1-2 “oor twee dae ...gekruisig” (53)

= Johannes 12:27-36 “Nou is my siel ontsteld, omrede en deur hierdie uur” (54)

= Lukas 21:34-38 “Dit was een van Daardie Dae wat Hy in die tempel geleer” (56)

Laaste Week: Woensdag : 2 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 13

Markus 14:1,2 “oor twee dae Feesdae” “gesoek hoe ... nie op Fees nie” (57)

= Matteus 26:3-5 “hou raad ... nie op Fees nie” (57)

= Lukas 22:1,2 “fees naby” priesters “bereken” (58)

Markus14:3-9 “huis van Simon ... salf oor hoof” (58)

= Matteus 26:6-13 “huis van Simon ... salf oor hoof” (59)

Markus 14:10,11 “Judas na hoëpriesters ... belowe hom geld” (61)

= Matteus 26:14-16 “Judas ... belowe geld” (61)

= Lukas 22:3-6 “satan in Judas ... belowe geld” (61)

= Johannes 12:37-50 “My verwerp ... ontvang nie my woorde nie” (62)

B) “Drie dae” “die eerste dag”

Laaste Week: Donderdag Abib 14 was 1 dag “voor” (Frydag) Abib 15 (69)

2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei … pasga geslag”

= Eksodus 12:15a “wanneer suurdeeg verwyder / ontsuurdeeg” 

= Levitikus 23:22,10 “wanneer kanthoeke oes ... eerste gerf bring”

Markus 14:12—15:41 “wanneer hulle altyd die pasga geslag het”

= Lukas 22:7—23:49 “wanneer hulle die pasga moet geslag het”

= Markus 14:2 “nie op die fees nie” 

= Matteus 26:5 “nie op die fees nie” 

= John 19:14-30 “Die Voorbereiding van die Pasga” 

= Matteus 26:17—27:56 “die eerste dag suurdeeg verwyder / sonder suurdeeg” 

= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens verhoog”

= Johannes 13:1—19:30 “voor die fees ... sy uur ... dit was nag ...”

= 1Korintiërs 11:23 "die nag waarin die Here verraai was"

= Johannes 16:32 “die uur ... julle uitmekaar gejaag … elkeen van julle”

Laaste Week: Vrydag : “Feesdag-sabbat van Pasga” was Abib 15 (Vrydag)

Eksodus 12:15,17,18,42,51

Markus 15:42-47 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het”

= Johannes 19:31-42 “Voorbereiding ... daardie dag was groot dag sabbat”

= Matteus 27:57-61

= Lukas 23:50-56a

C) “Drie dae” (69)

“Hoof eerste dag waarop hulle altyd die pasga moes slag”

[Eksodus 12: 6,15a Levitikus 23:22,10b 2Kronieke 35]

Dag een nag en dag

Nag een : Voor die Feesdag

“Die Nag waarin Jesus verraai was” 1Korintiërs 11:23b

Johannes 13:1 (66)

Markus 14:12a (66)

Lukas 22:7 (66)

Matteus 26:17a (66)

Nag een: Dat ons mag voorberei

Markus 14:12b (66)

Matteus 26:17b (67)

Lukas 22:9 (67)

Nag een: Hy stuur twee

Markus 14:13-16 (67)

Lukas 22:8,10-13 (68)

Matteus 26:18,19 (69)

Nag een: Die Aand die Uur : kom Hy

Markus 14:17 (69)

Matteus 26:20 (69)

Lukas 22:14 (70)

Johannes 13:1b (70)

Nag een: Een van julle gaan My verraai

Markus 14:18-21 (70)

Matthew 26:21-25 (71)

Johannes 13:18b-22 (72)

Lukas 22:21-23 (73)

Nag een : Brood en Wyn van Smarte

Markus 14:22-26 (74)

Matteus 26:26-30 (75)

Lukas 22:14b-20 (76)

Nag een: Wie die grootste wil wees

Lukas 22:24-28a (77)

Nag een: Wie die Grootste is

Johannes 13:2-29 (78)

Nag een : Dit was nag : Uitgegaan [Eksodus 12:12,42]

Johannes 13:30,31 (83)

Markus 14:26 (83)

Matteus 26:30 (83)

Nag een : Die Uur Het Gekom

Johannes 17:1 (84)

Johannes 13:31b,32 (84)

Nag een: Volgelinge Versoek Jesus

Johannes 13:30,31,33-38 (84)

...Johannes 14 tot 17... (86)

Lukas 22:27c-34 (86)

Markus 14:26-31 (87)

Matteus 26:30-35 (88)

Nag een: Verdriet Vergeet Jesus [Genesis 37:35; 42:38]

Markus 14:32-41a (90)

Matteus 26:36-45 (92)

Johannes 18:1,2 (94)

Lukas 22:39-46 (94)

Nag een: Vertroueling Verraai Jesus : Wie die beurs dra bring die swaard

Lukas 22:35-38 (96)

Nag een: Soort soek soort

Johannes 18:3 (97)

Nag een : DIE UUR Het Gekom [middernag Eksodus12:29]

Markus 14:41b-42 (97)

Matteus 26:46 (197)

Nag een: EK IS Die Een [Eksodus 14:14]

Johannes 18:4-9 (98)

Nag een: Met ’n Soen Verraai

Lukas 22:47,48 (99)

Markus 14:43-45 (99)

Matteus 26:47-50a (100)

Nag een: Die Swaard Verhoed Jesus nie

Lukas 22:49 (101)

Markus 14:46,47 (101)

Matteus 26:50b,51 (101)

Lukas 22:50,51 (102)

Johannes 18:10,11 (102)

Matteus 26:52-54 (103)

Nag een: Veins Versluier Jesus

Markus 14: 48,49 (103)

Lukas 22:52,53 (104)

Matteus 26:55,56a (104)

Nag een: Vriende Verlaat Jesus [Genesis 37:28,31]

Matteus 26:56b (105)

Markus 14:50-52 (105)

Nag een: Vyande vang Jesus

Johannes 18:12 (106)

Lukas 22:54a,55 (106)

Nag een: Weggevat na Annas

Johannes 18:13,14 (106)

Markus 14:53 (106)

Nag een: Voor Annas : Dapper volg van ver

Markus 14:54a (107)

Lukas 22:54c,55 (107)

Matteus 26:58 (107)

Johannes 18:15,16a (108)

Nag een: Hanekraai

Lukas 22:58 (108)

Mk14:70 Mt26:74 Lk 23:60 Jh18:27

Nag een: Voor Annas: Voorbarig verloën Jesus

Johannes 18:16b,c (108)

Markus 14:66-72 (109)

Lukas 22:56-62 (110)

Matteus 26:69-75 (112)

Johannes 18:17,18; 25-27 (113)

Nag een: Voor Annas: Vloerwol vertrap Jesus

Lukas 22:63-65 (114)

Nag een: Voor Annas: Die voordoener

Johannes 18:19-23 (115)

Nag een: Van Annas af na Kajafas en die hoofraad

Johannes 18:24 (116)

Markus 14:53 (116)

Matteus 26:57 (116)

Lukas 22:66 (116)

Nag een: Voor Kajafas en hoofraad: Valse getuies

Markus 14:55-59 (117)

Matteus 26:59-61 (118)

Nag een: Voor die hoofraad: Is u die Seun van God?

Lukas 22:66b-71 (118)

Markus 14:60-62 (119)

Matteus 26:62-64 (120)

Markus 14:63,64 (121)

Matteus 26:65.66 (121)

Nag een : Voor hoofraad : Venyn van voorbankers

Markus 14:65 (121)

Matteus 26:67,68 (122)

Nag een : “Baie vroeg”: Voor die hoofraad : Weggevat vir Verhoor

Markus 15:1 (122)

Matteus 27:1,2 (123)

Johannes 18:28a,b (123)

Lukas 23:1 (123)

Nag een: Verhoor voor die goewerneur

Klag: Is u koning?

Johannes 18:28c-32 (123)

Lukas 23:2,3 (124)

Markus 15:2a (125)

Matteus 27:11b (125)

Nag een: Jurisdiksie : Van Pilatus na Herodus

Lukas 23:4-12 (125)

Nag een: Verhoor : Hoofgetuie : Judas daag daar op

Mattheus 27:3-10 (127)

Nag een: Kruisverhoor : Is u koning?

Johannes 18:33-38 (128)

Markus 15:2 (130)

Mattheus 27:11 (130)

Nag een: Verhoor : Laat gésel

Johannes 19:1-12 (130)

Nag een: Verhoor : Ander beskuldigings

Markus 15:3 (133)

Mattheus 27:12 (133)

Markus 15:4,5 (133)

Matteus 27:13,14 (133)

Nag een: Verhoor : Uitspraak : Geen skuld

Lukas 23:13-16 (134)

Nag een: Vonnis : Wat moet ek met hom maak?

Volgens die fees [Levitikus 16:10]

Johannes 18:39,40 (135)

Markus 15:6-11 (135)

Lukas 23:17-21 (136)

Matteus 27:15-18 (137)

Nag een: Pilatus se vrou droom

Matteus 27:19-22 (137)

Oor watter kwaad?

Matteus 27:23 (138)

Markus 15:12-14 (138)

Lukas 23:22,23a (139)

Matteus 27:24,25 (139)

Lukas 23:23b (140)

Johannes 19:12c-15 (140)

Nag een: Vonnis gegee

Oorgelewer om gekruisig te word

Johannes 19:16a (141)

Markus 15:15 (141)

Matteus 27:26 (141)

Lukas 23:24,25 (141)

Nag een: Eers meer onreg

Matteus 27:27-31a (142)

Markus 15:16-20a (143)

Dag een: “Voorbereidingsdag van die Pasga” [2Kronieke 35]

“Twaalf ure in die dag” Lydingsweg en Golgota

Dag een: “Die sesde uur tot die derde uur” (6v.m. – 9v.m.)

Johannes 19:14 (144)

Dag een: Weggelei om gekruisig te word

Johannes 19:16b (144)

Markus 15:20b (144)

Matteus 27:31b (144)

Johannes 19:17 (144)

Dag een: Simon van Sirene [Levitikus 23:22,10c]

Markus 15:21 (145)

Matteus 27:32 (145)

Lukas 23:26 (145)

Dag een: Baie volg

Lukas 23:27 (146)

Dag een: Opskrif geskryf

Lukas 23:38 (146)

Markus 15:26 (146)

Matteus 27:37 (146)

Johannes 19:19-22 (146)

Dag een: Dogters van Sion

Lukas 23:28-31 (147)

Dag een: Die derde uur tot die sesde uur (9vm.-12vm.)

Dag een: Aangekom by Golgota

Johannes 19:17 (148)

Markus 15:22 (148)

Matteus 27:33 (148)

Lukas 23:33a (149)

Dag een: Almal sien

Lukas 23:35,48 (149)

Markus 15:40 (149)

Matteus 27:55,56 (149)

Dag een: Asyn om te drink

Markus 15:23 (150)

Matteus 27:34b (150)

Dag een: “die derde uur”: hulle het Hom gekruisig

Johannes 19: 17,18a (150)

Markus15:24a,25 (150)

Lukas 23:33,34 (151)

Matteus 27:35a (151)

Dag een: Saam met twee ander

Matteus 27:38 (151)

Johannes 19:18b (151)

Markus 15:27,28 (151)

Lukas 23:32,33 (152)

Dag een: Hulle het sy klere verdeel

Lukas 23:34 (152)

Markus15:24 (152)

Johannes 19:23,24 (152)

Matteus 27:35 (153)

Dag een: Bewaak

Matteus 27:36 (154)

Dag een: Hulle het Hom gesmaad

Markus 15:29-32 (154)

Matteus 27:39-44 (155)

Lukas 23:35b-37 (156)

Lukas 23:39-43 (156)

Dag een: Jesus se moeder en Johannes

Johannes 19:25-27 (157)

Dag een: “Die sesde uur tot die negende uur” : “Daar was duisternis”

Markus 15:33b (158)

Matteus 27:45 (158)

Lukas 23:44,45 (158)

Dag een: “Die negende uur” tot die ‘twaalde uur’ (3 n.m. – 6 n.m.)

“Die negende uur”

Psalm 22:1,20-25 (159)

Dag een: “Die negende uur” : “Waartoe het U My afgesonder?”

Johannes 12:27,28; 17:1,4,5 (159)

Markus 15:34,35 (159)

Matteus 27:46,47 (159)

Dag een: “Ek het dors”

Johannes 19:28 (160)

Dag een: Asyn op stok [Ps51:7 Lv14:52 Hb9]

Johannes 19:29,30a (160)

Markus 15:36 (160)

Matteus 27:48,49 (160)

Dag een: “Dit is volbring” : “Ek gee my gees oor”

Johannes 19:30b (161)

Markus 15:37 (161)

Matteus 27:50 (161)

Lukas 23:46 (161)

Dag een: Aardbewing

Matteus 27:51b (162)

Dag een: Grafte het oopgegaan

Matteus 27:52a (162)

Dag een: Voorhangsel skeur [Hebreërs 10:20]

Markus 15:38 (162)

Matteus 27:51a (162)

Dag een: Hoofman

Markus 15:39 (162)

Matteus 27:54 (163)

Lukas 23:47 (163)

Dag een: Daar was baie vroue

Markus 15:40,41 (163)

Matteus 27:55,56 (163)

Dag een: “Almal het huistoe gegaan”

Lukas 23:48,49 (164)

Dag twee nag en dag: “Die Voorbereiding” : “groot-dag- sabbat”

[2Kronieke 35] (165)

Matteus 27:57 (165)

Markus 15:42 (165)

Johannes 19:31 (165)

Lukas 23:50 (165)

Dag twee, nag en dag : Tussen Kruis en Klip : Jesus Begrawe

Levitikus 23:32 (166)

Deuteronomium 21:23 Joshua 10:27 ‘etsem-yom’ (166)

Nag twee: Die Jode, se plan : ”aangesien dit reeds aand was en Voorbereidingsdag begin het”

[Genesis 50:25,26; 45:5,7] (166)

Johannes 19:31[*]-37 (166)

Nag twee: Josef ontferm hom oor sy Broer

[Gn48:29,30; 45:1,2; 50:4-6 Rgt19:13 Oornag in Ramat-Hoogte Gn46:28-31] (168)

Jesaja 53:8,9,12 [Lukas 23:34] (168)

Lukas 23:50,51 (168)

Markus 15:43 (169)

Matteus 27:57 (169)

Johannes 19:31 (169)

Johannes 19:38a (169)

Nag twee: “Aand” : “Josef van Arimatea gaan na Pilatus”

Johannes 19:38b (169)

Lukas 23:50,52 (169)

Markus 15:43 (169)

Matteus 27:57, 58a (170)

Nag twee: Josef weerstaan die Farao Pilatus, dwarsboom die Jode se planne, en slaag in God se

Voorneme om die liggaam van Jesus “volgens Etiek te begrawe”

[Eksodus 8–11; 13:19] (170)

Markus 15:44,45 (170)

Johannes 19:38f (170)

Matteus 27:58b (171)

Johannes 19:38g (171)

Markus 15:46a [Genesis 37:3c] (171)

Lukas 23:53 (171)

Matteus 27:59 (171)

Nag twee: “By die Eerste Nag” (van ongesuurde brood) : Josef en Nikodemus Bring Jesus Uit

[Eks12:15, 18c-10,41,42 Lv23:6] (171)

Johannes 19:39,40 (171)

Dag twee: Dag : Prosessie na graf

Lukas 23:55 (172)

Dag twee: In die graf neergelê [Gn33:18,19; 50; 32:22] (176)

Markus 15:46d (172)

Matteus 27:60a (172)

Lukas 23:53c (172)

Johannes 19:41,42 (172)

Dag twee: Graf toegemaak (173)

Markus 15:46e (173)

Matteus 27:60b (173)

Matteus 27:60d (173)

Dag twee: Getuies het die begrafnis gesien

Matteus 27:61 (173)

Markus 15:47 (173)

Dag twee : “Teruggegaan”

Johannes 19:42b (174)

Lukas 23:54,56a (174)

Dag twee : “Daardie Hele Dag was”

Lukas 23:54 (174)

Dag drie nag en dag : “die Sewende Dag”

Dag drie nag en dag : “die vroue het die Sabbat gerus”

Lukas 23:56b (175)

Dag drie, dag: “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag”

Matteus 28:5a (175)

Matteus 27:62-66 (175)

Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING

Matteus 28:1-4 (176)

Dag drie: “Baie heiliges”

Matteus 27:52b (177)

Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees”

Hebreërs 4:4 [Eks31:17] (177)

Efesiërs 1:18-23 (177)

Kolosensiërs 2:12-19 (177)

“Op die Eerste Dag van die week”

“Synde nog vroeg-donker ... sien klip weg”

Johannes 20:1,2 (178)

Petrus en Johannes gaan kyk

Johannes 20:1,3-10 (178)

“Nadat die Sabbat verby was”

Markus 16:1 (179)

“Diepste vroegoggend” Graf leeg gevind

Lukas 24:1-10 (179)

Oorvertel:

Lukas 24:19...29 (181)

Petrus gaan wéér kyk

Lukas 24:12 (182)

“Baie vroeg voor sonop” Vroue gaan wéér kyk

Markus 16:2-8 (183)

“Vroeg op die Eerste Dag van die week”

EERSTE VERSKYNING

Johannes 20:11 (184)

= Markus 16:9 (186)

Johannes 20:18 (186)

= Markus 16:10 (186)

TWEEDE VERSKYNING

Die Eerste Dag van die week ná sonop

Maria Magdalena was dus nie by hulle nie toe die ander vroue saam met Johanna en Maria van Jakobus weer na die

graf gegaan het waar. . .

Matteus 28:5-11 (186)

Engele vertel— “vóór julle uit” [Josjua 4 en 5]

Lukas 24:6,7 (188)

Markus 16:6,7 (188)

Matteus 28:6,7 (189)

The Leanpub Onvoorwaardelike, Geen Risiko, 100% Tevredenheidswaarborg

U kan binne 60 dae vanaf aankoop 'n 100% terugbetaling bekom op enige Leanpubaankope, met twe klieks. Ons prosesseer terugbetalings met die hand, so hulle mag dalk 'n paar dae neem om te voorskyn te kom.
See volledige terme

Earn $8 on a $10 Purchase, and $16 on a $20 Purchase

We pay 80% royalties on purchases of $7.99 or more, and 80% royalties minus a 50 cent flat fee on purchases between $0.99 and $7.98. You earn $8 on a $10 sale, and $16 on a $20 sale. So, if we sell 5000 non-refunded copies of your book for $20, you'll earn $80,000.

(Yes, some authors have already earned much more than that on Leanpub.)

In fact, authors have earnedover $13 millionwriting, publishing and selling on Leanpub.

Learn more about writing on Leanpub

Gratis Opdaterings. DRM Vry.

As jy 'n Leanpub-boek koop, kry jy gratis opdaterings vir so lank as wat die outeur die boek opdateer! Baie outeurs gebruik Leanpub om hul boeke in-proses te publiseer, terwyl hulle hulle skryf. Alle lesers kry gratis opdaterings, ongeag wanneer hulle die boek gekoop het of hoeveel hulle betaal het (insluitend gratis).

Die meeste Leanpub-boeke is beskikbaar in PDF (vir rekenaars) en EPUB (vir fone, tablette, en Kindle). Die formate wat 'n boek insluit, word bo-aan die regterhoek van hierdie bladsy gewys.

Laastens, Leanpub-boeke het geen DRM kopie-beskermings nonsens nie, so jy kan hulle maklik lees op enige ondersteunde toestel.

Leer meer oor Leanpub se e-boekformate en waar om hulle te lees

Skryf en publiseer op Leanpub

Skrywers en uitgewers gebruik Leanpub om ongelooflike in-vordering en voltooide e-boeke te publiseer, net soos hierdie een. Jy kan Leanpub ook gebruik om jou boek te skryf, te publiseer en te verkoop. Leanpub is 'n kragtige platform vir ernstige skrywers. Dit kombineer 'n eenvoudige, elegante skryf en publiseer werkstroom met 'n winkel wat daarop gemik is om e-boeke te verkoop. Leanpub is 'n magiese tikmasjien vir skrywers: skryf net in gewone teks, en om jou e-boek te publiseer, klik net op 'n knoppie. Dit is regtig so maklik.

Kom meer te wete oor die skryf van Leanpub